tutor avatar

Erica T - Tutor in Helderberg Rural

Ek is 'n jong onderwyseres wat in 2019 gegradueer het aan die Universiteit van Stellenbosch. Nie net het ek my onderwysgraad met cum laude geslaag nie, maar ek het 'n prestige Wiskunde somerskool bygewoon by die Universiteit van Utrecht, Nederland. Ek het 'n gawe om konsepte te verduidelik en inhoud te vereenvoudig / organiseer.

Tutor basics
Teaching places

Students Home, Public Place, and Online

Travelling distance

Erica will travel 20km from Helderberg Rural, Cape Town, Western Cape, South Africa

Languages spoken

Erica speaks Afrikaans and English

Experience
2019-10-07 - 2020-08-03
Relay teaching & Tutoring

I am signed up as a relay teacher where I help out if assistance is needed. I am a junior tutor, offering tutelage on a daily basis. I do charity work at our local church; helping and educating underprivileged children after school.

Education
2019-08-17 - 2019-08-31
Certificate for Mathematics Education - Utrecht University, the Netherlands

Participated in a higher Mathematics program; summer program course earning 3.0 ECTS.

2016-02-01 - 2019-11-22
B.Education intermediate- & senior phase (cum laude) - Stellenbosch University, South Africa

Completed my degree in Education (with cum laude); specialization subjects includes Mathematics and Natural Sciences (English and Afrikaans medium).

Subjects taught
  • Mathematics

    Ek het 'n onderwys graad aan die Universiteit van Stellenbosch (cum laude), met spesialiseringsvak Wiskunde - my final punt is 84% op rekord. Verder was ek 'n prestige toekenner wat die Wiskunde somerskool in Nederland bygewoon het, in 2019.

    Erica teaches Mathematics at High School and Primary School level(s)

  • Biology

    Ek het 'n onderwys graad aan die Universiteit van Stellenbosch (cum laude), met spesialiseringsvak Natuurwetenskappe - my final punt is 81% op rekord. Ek was die onder die top 3 leerders vir Biologie, graad 10 en 11. Ek het 'n groot belangstelling vir biologiese prosesse en die werking van die natuur.

    Erica teaches Biology at High School level(s)

  • Natural Sciences

    Ek het 'n onderwys graad aan die Universiteit van Stellenbosch (cum laude), met spesialiseringsvak Natuurweteskappe - my final punt is 81% op rekord. Verder het ek 'n passie vir die natuur en die werking van stelsels.

    Erica teaches Natural Sciences at Primary School level(s)